Kom ons praat oor die huwelik

R182,61

Heinz en Aletté is passievol daaroor om te sien dat huwelike floreer. Heinz en Aletté hanteer die volgende onderwerpe: fondasies, bagasie, kommunikasie, seks en intimiteit, ouerskap, skoonouers en finansies. Hulle deel ook grepe uit hulle eie verhaal om te verduidelik dat daar vir almal hoop is.  

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780796322890

Number Of Pages

216

File Size

0.52 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

18-01-2022