Koebaai, Gorilla

R115,00

Hein beland gedurig in die moeilikheid omdat sy beste pel, Morné, hom uitdaag om simpel goed aan te vang. Maar teen sy sin aanvaar Hein wéér sy Morné se nuutste uitdaging … Hy moet ’n hele week lank oorleef sonder ’n tandeborsel. Die perfekte boek vir beginnerlesers of trae lesers.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799370355

Number Of Pages

23

File Size

5.75 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-07-2014