Kodering en Robotika Werkboek Beginner Vlak 2

R149,95

Category:

Daar is vier vlakke in die Novicestroom, wat na die Apprentice-stroom lei. Vlak 2 is die derde vlak in die Novice-stroom.Leerders word bekendgestel aan die dele van ’n robot en oefen koderingsvaardighede met LED’s, LED-skikkings, drukknoppies sowel as bewegings. Hulle leer oor die belangrikheid van tyd en ruimte in kodering.Prettige, interessante, praktiese aktiwiteite om leerdergesentreerde studie en onderrig aan te moedig. Hulpbronne soos uitknipwerk en plakkers verbeter hand-oog-koördinasie en fyn motoriese vaardighede, sowel as begrip, kreatiwiteit en redeneringsvaardighede.Volkleurillustrasies en hoëgehaltefoto’s word gebruik om sleutelkennis, -vaardighede en -waardes te leer en visuele geletterdheid te ontwikkel. n Woordelys met prente van uitgesoekte items verbeter die ontwikkeling van belangrike Kodering- en Robotikawoordeskat.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780190733865

Number Of Pages

184

File Size

20.04 mb

Format

EPUB

Published

14-01-2024