Kodering En Robotika Novice Vlak 1 Werkboek

R119,95

Category:

Daar is vier vlakke in die Novice stroom, wat na die Apprenticestroom lei. Vlak 1 is die tweede vlak in die Novice-stroom.Leerders word voorgestel aan basiese logika en kodering, hoe rekenaars werk en data stoor sowel as rekenaarvaardighede.Prettige, interessante, praktiese aktiwiteite om leerdergesentreerde studie en onderrig aan te moedig. Hulpbronne soos plakkers verbeter hand-oog-koördinasie en fyn motoriese vaardighede, sowel as begrip, kreatiwiteit en redeneringsvaardighede.Volkleurillustrasies en hoëgehaltefoto’s word gebruik om sleutelkennis,-vaardighede en -waardes te leer en visuele geletterdheid te ontwikkel.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780190736385

File Size

16.98 mb

Format

EPUB

Published

21-02-2024