Daar is vier vlakke in die Novice stroom, wat lei na die Apprentice stroom. Grondvlak is die eerste vlak in die Novice stroom. Leerders word aan die wǦreld van kodering en robotika voorgestel deur rekenaardenke, en hoe rekenaars en robotte ??dink?. Prettige, interessante, praktiese aktiwiteite om leerdergesentreerde studie en onderrig aan te moedig. Hulpbronne soos uitknipwerk en plakkers verbeter hand-oog-koÇôrdinasie en fyn motoriese vaardighede, sowel as begrip, kreatiwiteit en redeneringsvaardighede. Volkleurillustrasies en hoÇ®gehaltefoto??s word gebruik om sleutelkennis,-vaardighede en -waardes te leer en visuele geletterdheid te ontwikkel. Volkleurillustrasies en hoÇ®gehaltefoto??s word gebruik om sleutelkennis,-vaardighede en -waardes te leer en visuele geletterdheid te ontwikkel.
Kodering En Robotika Novice Grondvlak
R104,30
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9780190741686 |
Number Of Pages | 0 |
File Size | 16.91 mb |
Format | EPUB |
Edition | 0 |
Published | 21-02-2024 |