Kodering en Robotika Apprentice Vlak 3 Werkboek

R143,95

Category:

Leerders pas die fundamentele elektroniese teorie toe wat hulle geleer het om ’n “slimhuis” saam te stel. FELIX die robot wys leerders waar elke les begin. Leerders leer om te werk met: – PIR-sensors – LED’s – RGB-LED’s – Servo-motors – LCD-stelsels – Micro:bit-temperatuur en -ligsensors. Duidelike fotos van stroombane en skermskote van gekodeerde teks toon die sleutelkennis, -vaardighede en -waardes wat leerders sal help om stap vir stap te vorder – van om kode in ’n gesimuleerde omgewing te skep en te toets, tot ontfouting, en die oplaai en uitvoer van die program wat hulle geskep het. ’n Bygaande stel verskaf al die komponente wat leerders nodig het om hulle projek te bou.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780190742898

File Size

26.23 mb

Format

EPUB

Published

21-02-2024