Kodering en Robotika Apprentice Vlak 1 Werkboek

R143,95

Category:

Leerders verken die wêreld van blokbasiskodering en oefen om die Micro:bit te gebruik. CLANK die robot wys vir leerders waar elke les begin. Leerders gebruik Scratch om te kodeer: • deur beweging te gebruik • sodat lig en temperatuur waargeneem kan word • met voorwaardestellingblokke. Leerders gebruik ook die Micro:bit om insette met knoppies, ‘n klaviertaspaneel en shake-insette, asook uitsette met LED’s, LED-skikking en gonsers, te oefen. Duidelike fotos van stroombane en skermskote van gekodeerde teks toon die sleutelkennis, -vaardighede en -waardes wat leerders sal help om stap vir stap te vorder – van om kode in ’n gesimuleerde omgewing te skep en te toets, tot ontfouting, en die oplaai en uitvoer van die program wat hulle geskep het. ’n Bygaande stel verskaf al die komponente wat leerders nodig het om hulle projek te bou.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780190739195

File Size

25.16 mb

Format

EPUB

Published

14-12-2023