Kodering En Robotika Advanced Vlak 1 Leerdersboek

R157,95

Category:

Advanced Vlak 1-leerders bou en kodeer hulle eie, volledige funksionele handsaniteerder. BLOOP die robot lei die leerders om les vir les te vorder. Praktiese aktiwiteite moedig leerdergesentreerde leer en onderrig aan, en fokus daarop om veilig met elektronika te werk wanneer hulle infrarooi-sensors, sowel as DC-motors, LED’s, drukknoppies, afwaartste skakelaars en meer byvoeg. Duidelike foto’s van stroombaanbou en skermskote van gekodeerde teks leer hulle die sleutelkennis, vaardighede en waardes wat die leerders help om stap vir stap te vorder, van waar hulle kode in ’n gesimuleerde omgewing skep en toets, tot ontfouting, oplaai en uitvoer van die program wat hulle geskep het. ’n Meegaande stel verskaf al die komponente wat leerders sal nodig hê om stroombane vir hulle projek te bou.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780190739454

File Size

41.64 mb

Format

EPUB

Published

21-02-2024