Klassiek reeks: Op soek na Generaal Mannetjies Mentz

R252,17

Daar loop gerugte van twee honde en ’n jakkals, gruwelike gediertes, wat snags vreet aan mens en dier in die poorte deur die berge van die Brandwaterkom. Waar iemand die Kakie-eskorts in die poorte voorlê en wreedaardig straf – maar ook die hensoppers, tot selfs die pakdiere. Drie Boere loop aan die spits van dié geheime Wraakkommando: die dierlike haaslip Niemann, die geslepe Voss, en hul ontsagwekkende leier, Mannetjies Mentz. Deur hulle kom talle burgers weer vry om voort te veg.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624078234

Number Of Pages

330

File Size

0.87 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-12-2016