Anna M. Louw se indrukwekkendste werk is die groots opgesette familieroman Kroniek van Perdepoort (1975), wat die lotgevalle van die Lotriets deur verskillende dekades volg. Die Bolander Koos Lotriet vestig hom aan die begin van die twintigste eeu aan die voet van die Swartberge en bou met die jare ‘n spogplaas op, al word hy en sy vrou as gevolg van sy hoogmoed – wat aan hom die bynaam Koos Nek besorg – nooit volledig in die samelewing opgeneem nie.

Klassiek reeks: Kroniek van Perdepoort
R252,17
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624078227 |
Number Of Pages | 376 |
File Size | 0.90 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 17-12-2016 |