Klaskamer

R230,00

Emma Louw kry meer as wat sy verwag op Daniel Swart se Karooplaas waar sy werk as kinderoppasser vir Neal – Daniel se seuntjie. Sy word blootgestel aan die wêreld van sado-masochisme (in Engels bekend as BDSM). Gaan sy toegee aan Daniel se donker kant om sy vertroue te wen en aan die einde van die onstuimige rit dalk ook sy hart?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799397284

Number Of Pages

264

File Size

1.28 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-10-2019