Kitsliefde & Ken jy my nou?

R85,00

Kitsliefde – Ciska Olivier
Marlene is ’n top liefdesverhaalskrywer sonder ’n liefdeslewe. Nadat haar verloofde haar op hul troudag voor die kansel gelos het ignoreer sy die liefde. Maar dan dring ’n ou vriend Gerhard – die bladsye van haar hart binne.
Ken jy my nou? – Ena de Kock
Estie Joubert stik byna aan haar laaste happie roosterbrood. Hier waar sy en haar man Markus by die patiotafel op die balkon sit en ontbyt eet voel sy hoe haar sondes haar inhaal. Die berig onder ‘Veilings’ op bladsy twintig van die Volksmond verklap alles.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799394337

Number Of Pages

60

File Size

0.42 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

25-03-2019