Mario is die rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur ‘n nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. ‘n Wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom!
Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde
R113,04
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798181396 |
Number Of Pages | 160 |
File Size | 8.38 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 06-06-2020 |