Kies-jou-avontuur 3: Die gevaarlikste fliek op aarde

R113,04

Dieter is ’n ware fliekvlooi. Maar gaan al sy filmkennishom help as ’n hologramreus hom en sy tweelingbroer, Darius, na ’n virtuele fliekwêreld ontvoer? Hulle moet van ruimtewesens, booswigte en monsters vlug, saam met ’n superheld veg en nog meer – alles om vier fliekkaartjieste vind en te ontsnap

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798182102

Number Of Pages

196

File Size

1.23 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-06-2021