Kies die lewe

R195,65

Ivor Swartz is ’n depressielyer wat die lewe kies. Hy kyk na sy eie depressie en pleit dat ons geen mens oordeel vir wat hulle in die donkerste oomblikke gekies het nie. Ivor gee nie maklike antwoorde nie, maar vra dat ons die mense rondom ons sal ondersteun.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796323040

Number Of Pages

192

File Size

0.78 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

18-08-2022