Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 Leerdersboek (Perpetual) Digital Edition

R256,00

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 is deur ‘n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat ‘n naslaan-afdeling oor basiese vaardighede om konsepte in Wiskundige Geletterdheid te hersien, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help, ‘n verskeidenheid voorbeelde met sterk visuele inslag wat Wiskundige Geletterdheid met alledaagse situasies verbind, ‘n opsommende kontrolelys en hersieningsoefeninge aan die einde van elke onderwerp.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781108692199

Number Of Pages

0

File Size

58.39 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-09-2017