Ken & Verstaan Wiskunde Graad 9 Leerdersboek (1 year) Digital Edition

R104,20

Ken & Verstaan Wiskunde Graad 9 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboek bied: aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van elk van die onderwerpe in die kurrikulum vir Wiskunde ontwikkel, hoofrekene-aktiwiteite om reeds bekende konsepte, en vaardighede te hersien en verder uit te brei, ‘n verskeidenheid voorbeelde gerig op leerders se eie ervarings.

Authors

, , ,

Language

Publisher

ISBN

9781108622325

Number Of Pages

0

File Size

33.92 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-09-2017