Ken & Verstaan Wiskunde Graad 8 Onderwysersgids Adobe Edition

R0,00

Ken & Verstaan Wiskunde Graad 8 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Die innoverende Onderwysersgids sluit in: ‘n gedetailleerde onderrigplan om beplanning in die klaskamer te ondersteun, onderrigwenke wat die onderwyser verdere leiding met betrekking tot die onderwerpe in die leerdersmateriaal gee, uitgewerkte antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare hulpmiddels om in die klaskamer te gebruik.

Authors

, , ,

Language

Publisher

ISBN

9781107256842

Number Of Pages

0

File Size

13.44 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-10-2013