Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 6 Onderwysersgids Adobe Edition

R0,00

Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 6 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), sowel as die KABV-wysigings van 2019, ten volle te ondersteun. Die innoverende Onderwysersgids bied stapsgewyse leiding met betrekking tot die onderrig van elke les en elke vorm van assessering; remediδrings- en verrykingsaktiwiteite vir elke module; interessante voorstelle hoe om die kurrikulum met die leerder se leefwΩreld te verbind; ‘n hersiene Assesseringsprogram in ooreenstemming met KABV-wysigings, met voorbeeldeksamenvraestelle en -memorandums, asook fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781107380431

Number Of Pages

0

File Size

4.12 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-05-2013