Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 5 Leerdersboek (1 year) Digital Edition

R66,99

Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 5 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), sowel as die KABV-wysigings van 2019, ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van al die modules wat in die kurrikulum voorgeskryf word, ontwikkel. Verder bevat die boek volkleur illustrasies, foto’s en diagramme, en bied nuwe en relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument en wysigings uiteengesit is.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781316526712

Number Of Pages

0

File Size

106.43 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-04-2016