Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 4 Leerdersboek (1 year) Adobe Edition

R65,33

Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en ssesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie; maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Geskiedenis- en Geografi e-kennis kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek; verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van al die modules wat in die kurrikulum vir Sosiale Wetenskappe voorgeskryf word; ontwikkel – sluit volkleur illustrasies; fotos en diagramme in – bied nuwe en relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is. Die innoverende Onderwysersgids bied; stapsgewyse leiding met betrekking tot die onderrig van elke les en elke vorm van assessering – remediërings- en verrykingsaktiwiteite vir elke module – interessante voorstelle hoe om die kurrikulum met die leerder se leefw?reld te verbind – ‘n omvattende afdeling vir Formele Assessering met voorbeeldeksamenvraestelle en -memorandums; asook rekord- en voorbeeldvelle om onderrig te ondersteun.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781107380387

Number Of Pages

0

File Size

22.43 mb

Format

PDF

Published

01-05-2013