Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 10 Onderwysersgids Adobe Edition

R0,00

Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 10 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf. Die Onderwysersgids bevat daaglikse lesplanne vir elke kwartaal wat die onderwyser help met die beplanning vir elke dag en elke week, voorbeelde vir moderering om onderwysers met assessering te help en oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek. Die PowerPoint-aanbieding op die CD-ROM verskaf interaktiewe voorbeelde om nuwe begrippe te verduidelik, skakels met alle oplossings vir aktiwiteite en assessering in die Leerdersboek en ‘n kleurvolle, opwindende en dinamiese koppelvlak met talle grafika en tabelle wat ontwerp is met die doel om die leerervaring te verryk.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9781107380646

Number Of Pages

0

File Size

3.06 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-05-2013