Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 7 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf. Die omvattende Leerdersboek bied onder andere: ondersoeke en verrykings- en praktiese aktiwiteite vir elke kwartaal, summatiewe assesseringstake aan die einde van elke eenheid en ‘Toets jouself’-hersieningsvrae na elke onderwerp om leerders te help om hulle kennis te konsolideer, ‘Het jy geweet’-flitse met interessante brokkies inligting, asook Veiligheidsflitse wat leiding verskaf oor hoe om eksperimente veilig uit te voer, en ‘n woordelys wat leerders help om wetenskaplike terminologie te verstaan.
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9781108591959 |
Number Of Pages | 0 |
File Size | 12.53 mb |
Format | |
Edition | 1 |
Published | 29-09-2017 |