Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 Leerdersboek (1 year) Adobe Edition

R68,99

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie; maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van Natuurwetenskappe en Tegnologie kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek; verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die kurrikulum – bevat ondersoeke; praktiese aktitiwiteite en verrykingsaktiwiteite vir elke kwartaal – sluit volkleur illustrasies; fotos en diagramme in – bied relevante inhoud wat volgens die mees onlangse KABVdokument uiteengesit is. Die innoverende Onderwysersgids bevat; ‘n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar – leiding vir die onderrig van elke les en elke vorm van assessering – omvattende ondersteuning in die aanbieding van Natuurwetenskappe en Tegnologie-aktiwiteite – rekord- en voorbeeldvelle; voorbeeldeksamenvraestelle met hul memorandums; asook addisionele werksvelle om onderrig te ondersteun.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9781107380981

Number Of Pages

0

File Size

6.09 mb

Format

PDF

Published

01-05-2013