Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 11 Leerdersboek (1 year) Digital Edition

R111,30

Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 11 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf. Die omvattende Leerdersboek bied ‘n uitgebreide inhoudsblad wat uiteensit hoe die KABV in elke eenheid gedek word, lei elke module in met ‘n geheuekaart wat ‘n oorsig bied oor die inhoud van die module, bevat aktiwiteite wat daartoe bydra om leerders se wetenskapkennis en -vaardighede te ontwikkel voorsien formele assesseringstake om leerders se insig te toets. Die Leerdersboek verbind wetenskap met die alledaagse lewe met die hulp van gevallestudies en bevat Inligtingsflitse met interessante brokkies asook Notaflitse wat belangrike inligting onder die leerder se aandag bring.

Authors

, , ,

Language

Publisher

ISBN

9781108630801

Number Of Pages

0

File Size

60.21 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-09-2017