Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 6 Onderwysersgids Adobe Edition

R0,00

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 6 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die innoverende Onderwysersgids met CD-ROM sluit ‘n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar in, verskaf leiding vir die onderrig van elke les en vorm van assessering, asook remedierings- en uitbreidingsaktiwiteite vir elke Eenheid, bevat fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle, en voorsien musieksnitte ter ondersteuning van die Uitvoerende Kunste-onderwerp.

Authors

, , , ,

Language

Publisher

ISBN

9781107380813

Number Of Pages

0

File Size

7.46 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-05-2013