Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 2 Onderwysersgids Adobe Edition

R0,00

Ken en Verstaan Lewensvaardighede Graad 2 is spesiaal deur ‘n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Die innoverende Onderwysersgids sluit uitgebreide inhoudsopgawes in wat ‘n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar bied, verskaf leiding vir die onderrig van elke les asook hulp met assessering vir die hele jaar, verskaf stap-vir-stap ondersteuning by die onderrig van aktiwiteite wat Skeppende Kuns en Liggaamsopvoeding behels, en verskaf fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle, asook addisionele liedjies en rympies.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781107381278

Number Of Pages

0

File Size

2.87 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-05-2013