“Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Graad 11 is deur ʼn ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig met die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die bygewerkte KABV dokument van 2019. Hierdie BYGEWERKTE en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Landbouwetenskappe baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bied: ʼn uitgebreide inhoudsblad wat uiteensit hoe die KABV in elke eenheid gedek word assesseringstake en ʼn oorsig aan die einde van elke module wat leerders help om kennis te konsolideer gevallestudies wat wetenskap met die alledaagse lewe verbind en sensitiewe kwessies op ʼn gebalanseerde wyse aanspreek ʼn verskeidenheid ‘Het jy geweet?’ en ander inligtingsraampies om die inhoud verder uit te brei en leerders se aandag op belangrike konsepte te vestig ʼn omvattende woordelys wat onbekende en moeilike terme help verduidelik.”
Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Graad11 Leerdersboek
R92,76
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9781009504379 |
Number Of Pages | 0 |
File Size | 35.02 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 30-11-2023 |