Ken & Verstaan Geografie Graad 11 Leerdersboek (1 year) Adobe Edition

R92,75

Ken & Verstaan Geografie Graad 11 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat hoekwaliteit kaarte, foto’s en diagramme – in volkleur bied aktuele en tersaaklike inhoud, verduidelik belangrike konsepte en terme in eenvoudige taal, bevat meer as 150 aktiwiteite wat leerders se vaardighede help ontwikkel en hulle insig verbreed, bevat spesiale afdelings vir Hersiening en Eksamenvoorbereiding wat talle geleenthede vir die vaslegging van konsepte bied.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9781107381797

Number Of Pages

0

File Size

25.87 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-05-2013