Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 Onderwysersgids Adobe Edition

R0,00

Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 is deur ‘n ervare span geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie reeks help die leerders om die inhoud van en vaardighede vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe maklik baas te raak. Die innoverende Onderwysersgids bevat ‘n volledige onderrigrooster vir moeitevrye beplanning, riglyne vir die aanbieding en assessering van elke les, antwoorde op al die aktiwiteite in die Leerdersboek, ‘n omvattende woordelys, fotokopieerbare assesseringstake, toetse en voorbeeldvraestelle en memorandums, fotokopieerbare template en hulpbronne vir die onderwyser. Die Onderwysersgids sluit ook in ‘n CD-ROM met PowerPoint-aanbiedings vir gebruik in die klaskamer.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9781107256859

Number Of Pages

0

File Size

1.77 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-10-2013