Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 Leerdersboek (1 year) Enhanced Digital Edition

R87,32

Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 is deur ‘n ervare span geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help die leerders om die inhoud van en vaardighede vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek verduidelik sowel kernbegrippe as ekonomie- en rekeningkundeterme in toeganklike taal, sluit voorbeelde uit die leerders se omgewings in, voorsien woordverklarings in die kantlyn asook ‘n volledige woordelys aan die einde van die boek, bied geleentheid vir gereelde konsolidering van nuutverworwe kennis in die afdelings vir hersiening en eksamenvoorbereiding.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9781316220078

Number Of Pages

0

File Size

17.73 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-04-2016