Riana Scheepers se kortverhaalbundel is ’n sjarmante, onthutsende kombinasie van erotiek en gevaar, ’n bundel waarin die skynbaar alledaagse dikwels aanleiding gee tot irrasionele en selfs wonderbaarlike lewenservarings.
![Katvoet](https://img2.snapplify.com/dfd2e701bd2e9ec38d16033c7f38c519/nbpublishers/9780798154857.jpg)
Katvoet
R243,48
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798154857 |
Number Of Pages | 208 |
File Size | 0.46 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 30-07-2009 |