Karoo-kantate is die verhaal van Jeanne Labuschagne – of Jannie Lappies – ’n weeskind van Kaapstad wie se lewe handomkeer verander wanneer die wêreldberoemde dirigent, Arnold Terblanche, haar pragtige sangtalent raaksien en besluit om ’n musiekstuk te skryf waarin sy die hoofrol sing. Die verhaal volg die voorbereiding vir die konsert, tesame met beide Jannie en Arnold se onderskeie emosionele wroeginge en spoke uit die verlede.
Karoo-Kantate
R152,17
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624062714 |
Number Of Pages | 160 |
File Size | 0.69 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 02-09-2013 |