Kanker Schmanker!

R206,96

Kanker schmanker! rus borskankerstryders toe met inligting wat nie altyd geredelik beskikbaar is nie en help hul geliefdes om die reis met kanker beter te verstaan. Dit is ’n boek van hoop en triomf wat die leser hardop laat huil en laat lag. Dis ’n verhaal vir elkeen van ons wat ’n stryd van enige aard stry.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799384826

Number Of Pages

244

File Size

1.37 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-03-2019