Kanaän

R182,61

Kanaän ​is die verhaal van twaalf families wat na ‘n woestyntrek op die drumpel van hul bestemming huiwer. Dit gaan oor die verlange na ‘n ander lewe, die hoop op die Beloofde Land. Ons leer ken die storie deur die oë van Itamar, die hoëpriester, Ragab die prostituut en Josua wat nog altyd wag op die Wolk van die voorvaders. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796323026

Number Of Pages

272

File Size

0.78 mb

Format

EPUB

Edition

2

Published

20-01-2023