Kanaän

R259,13

Wenner van die ATKV-Woordveertjie vir Liefdesroman
Dis ’n liefde wat nooit moes gewees het nie – hy is ’n gewone Afrikanerboer uit die Vrystaat; sy is ’n gesofistikeerde Engelse meisie uit Johannesburg. Maar die liefde laat hom nie voorskryf nie; dit vra soms net ’n prys wat ’n mens nie weet of jy dit kan betaal nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799399462

Number Of Pages

480

File Size

1.96 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2020