Kalmte in die malle gejaag

R221,74

Jy wil asem skep en die mooi raaksien. Maar soms raak die lewe dol. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan jou help om met nuwe oë na die wêreld te kyk. Johannes de Villiers vertel die stories van gewone mense wat geleer het hoe om die wonderskone in elke oomblik – ook die moeilikes – raak te sien. Dit kan ook jou storie wees.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798181303

Number Of Pages

288

File Size

0.74 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

13-04-2020