Jukstaposisie

R182,61

Jukstaposisie se titel dui reeds aan dat dinge (en afdelings) naas mekaar gestel word om sowel die teenstellings as die ooreenkomste op digterlike wyse te betrag. Die gedigte is ’n verwondering oor die grootsheid van God se skepping, wat in sy wese teenstellend en paradoksaal is, met die teenstelling self ’n wonder. Die Louis Luyt-prys word in 1983 aan Jukstaposisie toegeken en in 1990 wen hierdie bundel saam met Angelliera die Rapportryersprys.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624078036

Number Of Pages

118

File Size

0.27 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-12-2016