Jou geldsake

R204,35

Covid-19 het die wêreldekonomie soos ’n atoombom getref. Die pandemie het groot skade aan die geldsake van individue én maatskappye aangerig. In Jou geldsake gee Theo Vorster riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike omstandighede te neem. Met die regte kennis kan jy en jou gesin moeilike tye oorleef en finansieel aanhou floreer.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624091400

Number Of Pages

184

File Size

1.40 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

16-10-2020