Joe Speedboot

R252,17

Op ’n Nederlandse dorpie word die verlamde dagboekskrywer Fransie en briljante moeilikheidmaker Joe Speedboot goeie vriende. Dis Joe wat besef dat Fransie se oorontwikkelde rolstoelarm van hom ’n bobaas armdrukker sal maak. En daar is natuurlik ’n meisie, die Suid-Afrikaanse PJ, op wie albei verlief raak. Joe Speedboot het in 2005 in Nederlands verskyn en is sedertdien wyd vertaal.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795800412

Number Of Pages

360

File Size

0.88 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-07-2012