Jenna se wêreld tuimel inmekaar nadat sy uitvind dat sy weens ‘n rare siekte vir ‘n lang tyd nie mag perdry nie – dit nadat sy pas tot die beroemde Meg Kingsley se uitsoek-ruiterkuns oefengroep verkies is. Kort daarna kry sy werk op Kim se kleinhoewe met die klomp terapieperde: Daar is die massiewe Friesperd Groot Frieda en die vosmerrie Leah. Maar hoe kan ‘n mens se lewe so vinnig verander? Van belowende ruiter tot stalhulp vir terapieperde?

Jenna en die leesperd
R126,09
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624080442 |
Number Of Pages | 160 |
File Size | 0.59 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 06-10-2016 |