Hillary Biller maak kosvoorbereiding deur braai so eenvoudig en maklik moontlik deur toeganklike resepte te gebruik wat op drie soorte braaie voorberei is: die Weber Q-gasbraai, die Weber-ketelbraai en die ingeboude houtskool/hout-braai. Die gasbraai is die maklikste om te bemeester. Al die inligting wat jy benodig, word in maklike, stap-vir-stap instruksies weergegee
Daar is meer as 100 resepte om van te kies en te keur – beesvleis, lamsvleis, varkvleis, hoender, vis, wildsvleis, vegetariese disse, slaaie en nageregte, elkeen met foto’s om jou eetlus aan te wakker. Al wat jy benodig, is jou voorskoot en ’n braaitang …
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9781432301217 |
Number Of Pages | 160 |
File Size | 12.10 mb |
Format | |
Edition | 1 |
Published | 04-10-2012 |