Japtrap-aandetes

R126,09

Bobaaskokke Jenny Kay en Elinor Storkey verduidelik hoe maklik, vinnige maaltye waaroor jou gesin mal gaan wees, woorberei kan word. Die geheim is beplanning en organisasie. Al wat jy nodig het, is die regte toebehore en toerusting, ’n goed georganiseerde, vol spens (alles word in hierdie boek bespreek) en hierdie versameling van resepte. Dit gaan voel asof jy ’n wedergeboorte in die kombuis ondergaan het!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781432300616

Number Of Pages

160

File Size

21.50 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-07-2012