Jaco Jacobs se groot klop-klop-grappieboek

R100,00

Die GROOTSTE versameling KLOP-KLOP-grappe NOG OOIT IN AFRIKAANS!Hierdie boek sal vir jou en jou maats maagpyn gee van die lag! Boonop bevat die boek prettige illustrasies. Dit is die perfekte aankoop om vir enige kind ure lank besig te hou!Klop-klop.Wie’s daar?Kamele.Kamele wie?Kamele hare, dis amper tyd vir skool.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781776354054

Number Of Pages

80

File Size

16.98 mb

Format

EPUB

Published

01-06-2022