Shomer Yisra’el: Die tweede Libanese oorlog breek uit en Marc word opgeroep. Hul persoonlike krisis verdiep wanneer hulle besef dat Rivkah weer swanger is.
Tiferet Yisra’el: Marc worstel met sy eie bitterheid in Israel wanneer sy ma ’n slagoffer van Suid-Afrika se misdaadprobleem word.