Israel-reeks: Omnibus 1

R230,43

Granate bloei in Jerusalem: Marc gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma te ontmoet. Terug in Suid-Afrika moet hy besluit: Is hy Christen of Jood? Sien hy kans om in Israel met sy geweld en onrus te leef – al is dit saam met Rivkah? Hatikvah: Land van hoop: Rivkah verloor haar ongebore baba in ‘n miskraam. Onbeantwoorde vrae tussen Marc en Rivkah lei tot huwelikspanning tussen hulle. Sal Rivkah weer kans sien om swanger te word?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796321985

Number Of Pages

624

File Size

1.71 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-09-2019