Dit is Augustus 2011 in Jerusalem. Marc verlaat die Ou Stad vir sy verpligte jaarlikse reserwediens van een maand in die Negev, terwyl die kinders somerskoolvakansie hou in Bat Yam, naby Tel Aviv by die see. Dis dan wanneer Rikvah die nuus van die skietaanval hoor. Geweld en terreur is steeds deel van die normale gang van lewe in Israel. Tog probeer Marc dit by die seuns tuisbring dat geweld nie ’n oplossing is nie, terwyl hy self worstel om die grusame ervarings van oorlog te verwerk. Dan kontak Gadi Marc en nooi hom uit om hom in Parys te besoek.
Israel-reeks 6: Kavod Adonai
R195,65
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796316240 |
Number Of Pages | 304 |
File Size | 1.52 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 20-06-2013 |