Israel-reeks 11: Hooglied

R240,01

Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Ma se Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah? Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-HaShirim – ‘n hooglied? Dikwels nie. Tog is daar altyd ‘n lied om te sing. Die hooglied van Israel is die elfde boek in die reeks. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796321701

Number Of Pages

288

File Size

0.79 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

22-05-2020