’n Opvolg op Is Sagie. Die jong Sagie boer steeds saam met sy pa, Barend. Wanneer hy egter tyd kry, bou hy aan ’n huis vir sy geliefde Ansie: hy glo sy sal terugkeer sodra dit klaar is … Barend raak al hoe meer gekweld oor sy seun se onrealistiese verwagtinge. ’n Diep-menslike roman oor die onskuldige Sagie se groei na volwassewording.
Is weer sagie
R221,74
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798163002 |
Number Of Pages | 192 |
File Size | 3.19 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 15-09-2013 |