Kook kaal saam met Armand! 14 Banting-resepte vir gesonde en kreatiewe disse.
Armand Aucamp is een van Suid-Afrika se grootste A-lys-bekendes. Hy deel sy gedagtes oor hierdie 14 Banting-resepteboek: ‘Ek dink hierdie tyd van isolasie is die perfekte tyd om weer na ons eetgewoontes te kyk. Beter keuses te maak en weer ’n konneksie met als om ons te koester; veral ook kos.’
INSPIRASIE VIR ISOLASIE: Bant saam met Armand
R42,61
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9780639600956 |
Number Of Pages | 34 |
File Size | 9.55 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-04-2020 |